JY STAAN NIE ALLEEN NIE!

Nuwe wêreld, nuwe uitdagings, nuwe oplossings


Kursus


Snapspel


Besigheidsidee

Ons Kursusse

[ld_course_list categoryselector=”true” progress_bar=”true” order=”asc”]

Wees die argitek van jou toekoms.

Die realiteit van werkloosheid onder die jeug in Suid-Afrika en die verandering wat tegnologie meebring het die lewensdoel onherroeplik verander.

Twee uit drie skoolverlaters sal volgens statistieke nie werk kry nie.

Daarom moet jongmense van vandag anders dink en leef as op die konvensionele manier waaraan ons gewoond is as dit by hulle toekoms kom.

Ons fokus ernstig op die skep van praktiese geleenthede waar jongmense ’n eerste besigheidstransaksie kan doen.

Andries Domburg — Voorsitter van die Direksie.

Meer oor Andries Domburg

Andries Domburg is professionele BArch  Argitek en entrepreneur sedert 1981. Hy is steeds betrokke by ’n verskeidenheid projekte en inisiatiewe – ook buite Suid-Afrika se grense. Sy kennis en ervaring van konseptualisering en implemetering van projekte is deurgrond deur jare se aktiewe betrokkenheid by gemeenskaps- en kultuuraktiwiteite. Andries het deur die jare verskeie direksies en trusts gestig. Hy is ook ’n gesins-, buitelewe- en natuurmens en geniet goeie geselskap. Sy passie lê by kreatiewe denke en hy is meedoënloos gedrewe om daardie passie met ander te deel. Hy doen dit deur slim en innoverende oplossings te bied. Sy uitgangspunt is kliënt-gefokus  en missie-gedrewe. 

Hy sê: “Ek, tesame met ’n span deskundiges, strewe na uitnemendheid en die missie om deur innovasie en tegnologie mense te help om beter lewens te bou. Dit sluit in om jongmense finansieel selfstandig te maak. Ek glo dat jy nie die trok hoef te besit om die vrag te skuif nie en ek wil graag hierdie konsep aan ander oordra.”

Alliansie-Vennote

Terugvoering van ons mense.

Ek het dit baie geniet om die kursus saam met MVKursus by te woon. Het dit baie leersaam gevind.

Johan Beukes
Pretoria
Opleiding was uitstekend. Baie dankie…

Linda Rossouw
Kaapstad
Wat ‘n goeie ervaring het ek ook gehad met MVKursus. Dit is die beste ervaring wat ek in lang tyd gehad het.

Fraans Jobert
Bloenfontein
Wil net baie dankie sê dat julle my gehelp het met die kursus. Ek het die kursus baie geniet en gevind dat u …

Jaco Britz
Middelburg